2024
Rugbywedstryd Skoolhoof teen skoolhoof
Baie dankie aan al ons borge.
Ons personeel help graag gemeenskapsprojekte.
Juf. Dylane Roelofse het die OP-Netbal verteenwoordig tydens die skoolvakansie. Ons is trots op haar.
Drie van ons onderwysers het 'n opleiding tydens die Junie-vakansie bygewoon wat deur die Departement aangebied is.
Ons onderwysers het tydens die Junie vakansie hul Vlak 1 netbalkurses voltooi.
Mnr. Van Tonder is aangewys as een van die UPSRU 0/12 afrigters.
Juf. Tanya Gerber begelei twee kore by die ATKV Applous Nasionale Koor-kompetisie. Hulle is ook as die wenners aangewys.